CONTACT |   PERS | PROFESSIONELE GEBRUIK | NUUS
PHONES | GPRS | PRIVAATHEID VERKLARING | TERME EN KONDISIES | TERMS OF DELIVERY | ABOUT US
© 2008 Nav4All B.V. All rights reserved. | www.nav4all.com

PROFESSIONELE GEBRUIK
Nav4All dienste ken geen beperkinge wanneer dit kom by die besigheidswêreld nie. Daar is geen kostes vir die gebruik van enige van ons dienste nie, behalwe telekommunikasie verkeer, tot ten minste 01-01-2010.
Gebruikers kan Nav4All gebruik vir promosie aktiwiteite, om nuwe gebruikers aan te lok, ens. Dit is nie toelaatbaar om die dienste wat gratis deur Nav4All aangebied word te bied teen vergoeding nie, maar in prinsiep is daar geen beperkinge as dit verniet gedoen word nie.

Die Algemene Aflewerings Terme en Kondisies van Nav4All word toegepas.