Set up your phone
To use Nav4All your phone needs to connect to the Internet
Click next to see how to configure the Internet connection on your phone.
If your phone is already connected to the Internet you can continue below with Step 2: Install Nav4All on your mobile phone*
Skakel die Bluetooth GPS sensor aan sodat dit outomaties gekoppel kan word met die selfoon nadat u Nav4All geïnstalleer het.
Installasie word gedoen in vier stappe: Stap 1: Skakel die GPS sensor aan. Stap 2: Gaan na http://www.nav4all.com/install met u browser en volg die instruksies. Stap 3: Nav4All moet begin word nadat dit afgelaai is. Volg die keuses aangebied by die instruksies: a) Die taal wat vertoon moet word b) Die klank taal c) Die GPS sensor Stap 4: Nav4All kan gevind word onder Toepassings. Wenk: lees u selfoon handleiding hoe om die Nav4All program te begin.
Die metode is nie dieselfde met alle selfone nie.
* Hierdie handleiding neem aan dat u weet hoe om webwerwe oop te maak. Lees die
handleiding van u selfoon of die handboek.
Nav4All Worldwide Mobile Phone Navigation and Tracking & Tracing
Installeer Nav4All op u selfoon*